Duiwelsnuif [boodskap #121686] |
Fri, 07 December 2018 06:29 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Duiwelsnuif is 'n swam in die genus Phellorina wat aan die Kaap aangetref word. Dit is sirkelvormig en het 'n poeieragtige stof binne. Sommige spesies is uiters giftig. Ook genoem ajosie, doodsbekerswam, duiwelsbrood, slangbrood, slangkos en nambossie (Engels: death cap).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|