Tuis » Taal » Ensiklopedie » Drywende Rif
Drywende Rif [boodskap #121672] |
Fri, 07 December 2018 05:44 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Drywende Rif is 'n uitdrukking wat op die Kimberley-diamantveld gebruik is om dele onvrugbare dor grond te beskryf wat aangetref word in diamantpype.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:48:04 UTC 2025
|