Drietoon-strandloper [boodskap #121666] |
Thu, 06 December 2018 16:13 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Drietoon-strandloper (Crocethai alba) is 'n trekvoël van middelmatige grootte met 'n bruingrys rug en wit kruis. Hulle kan dikwels gesien word waar hulle heen en weer saam met die gety hardloop om kos op te pik. Sien waadvoëls.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|