Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dowling, Dr. Thomas Barrow
Dowling, Dr. Thomas Barrow [boodskap #121658] Thu, 06 December 2018 06:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Thomas Barrow Dowling was 'n Suid-Afrikaanse musikus en komponis. In 1861 in Hampshire, Engeland gebore. Kom in 1888 na Kaapstad as orrelis van die St. George's-katedraal. Hy was 'n pionier op die gebied van die organisering van koor- en ander feeste. Oorlede in 1926.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dove-Wilson, Sir John Carnegie
Volgende onderwerp: Draaijakkals
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 02:15:51 UTC 2024