Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dons, Hans
Dons, Hans [boodskap #121649] |
Wed, 05 December 2018 10:50 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hans Dons was die bynaam vir Johannes de Lange. In 1860 skiet hy 'n naturel dood en word ter dood veroordeel. In 1861 word hy in die treurigste omstandighede gehang.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:57 UTC 2025
|