Donnybrook [boodskap #121645] |
Wed, 05 December 2018 10:36 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Donnybrook is 'n melkerysentrum naby Polela in die suide van Natal langs die R612-hoofweg. Die dorp is op die plaas van Robert Comrie uitgelê en na 'n voorstad in Dublin genoem. Die spoorlyn van Pietermaritzburg na Franklin het Donnybrook in 1905 bereik. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 470 (150 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|