Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dik-Dik
Dik-Dik [boodskap #121629] |
Wo., 05 Desember 2018 05:25 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die dik-dik (of bloubokkie) is die kleinste Suid-Afrikaanse bok. Byna nooit meer as 14 duim hoog nie. Bly in besonder droë dele in Namibië (Suidwes-Afrika) en elders. 'n Buitengewone kenmerk van die bokkie is sy eienaardig-gevormde neus. Die bekendste tipe is die Damaraland Dik-Dik (Madaqua damarensis).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 13:48:55 UTC 2025
|