Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Aan Lorinda en Speedy
Re: Aan Lorinda en Speedy [boodskap #895] Vr, 20 Junie 2003 22:38
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bd01l1$chf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie vir die gesêlsie, maar ek werk ongelukkig op die more.
>
> .......waar's my bed....
>
>
> .....System is halted...
> ....power down...
> --

Nee ek moet maar wakker bly. Ek was gek genoeg om 'n vriendin te belowe dat
ek haar kinders sal neem om die nuwe boek "Harry Potter and the Order of the
Phoenix" (of so iets) te gaan koop, wat vanaand vrygestel word. Die
boekwinkels maak 12 uur vanaand oop, spesiaal om die boek te verkoop. Sug.

Lorinda
Vorige onderwerp: KUNSKAFEE (153)
Volgende onderwerp: ATKV-behoud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:03:17 MGT 2024