De Wildt [boodskap #121619] |
Tue, 04 December 2018 06:40 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
De Wildt is 'n dorpie naby Rustenburg in die Transvaal. Beroemd in die Suid-Afrikaanse geskiedenis op grond van die historiese toespraak wat generaal J.B.M. Hertzog op 7 Desember 1912 daar gelewer het. Dit was die begin van die proses wat aanleiding gegee het tot die stigting van die Nasionale Party.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|