Devon [boodskap #121612] |
Tue, 04 December 2018 06:26 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Devon is 'n dorp in Oos-Transvaal. Belangrik vir die natuurlike gas wat uit die aarde ontsnap. Staan vermoedelik in verband met die moontlike teenwoordigheid van olie. Vernoem na die vroeëre tuiste van die landmeter wat dit uitgelê het. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 900 (150 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|