Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Algemeen » Kennisgewings » Afrikaanse webskakels (Rits saam met ons deur die kuberruimte)
Afrikaanse webskakels [boodskap #121605] Ma, 03 Desember 2018 19:15
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 33
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Daar is talle pragtige Afrikaanse webtuistes op die internet en ons sal hulle êrens moet begin lys. Die pos is so 'n poging. Hierdie skakels sal hopelik later 'n meer prominente plek op Gesellig.co.za kry.

Kom ons begin met webwerwe wat hierheen skakel:

Blik - 'n aktiewe indeks van Afrikaans op die ope web
https://blik.co.za/item/8927

Rieme - die Afrikaanse soekmasjien
http://www.rieme.co.za/ (kategorie internetportale)

Ditsem Nuus - die nuus wat saakmaak
http://www.ditsem.net/

Openlanguages - leer Afrikaans gratis aanlyn
http://www.openlanguages.net/afrikaans
Vorige onderwerp: Formatering van teks
Volgende onderwerp: Gratis Afrikaanse E-Boeke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:49:30 UTC 2019