Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dete (Dett)
Dete (Dett) [boodskap #121604] |
Ma., 03 Desember 2018 17:52 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dete (voorheen Dett) is 'n dorpie 300 km noordwes van Bulawayo in Zimbabwe (Rhodesië) op die spoorlyn na die Victoria-waterval. Belangrik as stasie vir die Wankie-wildtuin en is naby die Wankie-steenkoolveld.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 06:04:11 UTC 2025
|