Tuis » Taal » Ensiklopedie » Despatch
Despatch [boodskap #121602] |
Mon, 03 December 2018 17:46 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Despatch is 'n dorp naby Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Dit lê aan die suidoewer van die Swartkopsrivier. Wolwassery daar naby is belangrik. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 9,902 (7,181 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:19 UTC 2025
|