Dernburg, Bernhard [boodskap #121600] |
Mon, 03 December 2018 17:39 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bernhard Dernburg was 'n koloniale sekretaris van die Duitse Ryk. Op 17 Julie 1865 in Darmstadt gebore. In 1906 word hy direkteur van die departement kolonies en in 1907 minister van buitelandse sake. In dié hoedanigheid besoek hy Namibië (destyds Duits-Suidwes-Afrika) in 1908, en ook Transvaal en Kaapland. Oorlede in 1910.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|