Deneysville [boodskap #121596] |
Ma, 03 Desember 2018 17:31 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Deneysville is 'n dorp langs die Vaaldam, naby Heilbron in die noordooste van die Vrystaat. Die dorp is in 1930 gestig op die plase Wilhelmina en Witpoort en is vernoem na Deneys Reitz wat die Minister van Lande was toe die Vaaldam gebou is. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 260 (100 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|