Tuis » Taal » Ensiklopedie » De Hoek
De Hoek [boodskap #121580] |
Mon, 03 December 2018 05:52 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
De Hoek is die groot sementwerke buite Piketberg in die Wes-Kaap. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 880 (20 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:59 UTC 2025
|