Tuis » Taal » Ensiklopedie » Darnall
Darnall [boodskap #121560] |
So., 02 Desember 2018 07:24 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Darnall is 'n suikermeulsentrum aan die laer Tugela in Natal.
Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,413 (316 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 04:52:27 UTC 2025
|