Darling [boodskap #121559] |
So, 02 Desember 2018 07:22 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Darling is 'n dorp in Wes-Kaapland. Gestig in 1854 en vernoem na luitenant-goewerneur sir George Darling. Dit is 'n boerderysentrum en bekend vir sy jaarlikse veldblom-tentoonstelling. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,910 (700 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|