Dageraad [boodskap #121546] |
Sa, 01 Desember 2018 19:09 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dageraad (Chrysoblephus cristiceps) is 'n skaars vis wat in omgewing van Tafelbaai, Valsbaai en aan kus van Natal aangetref word. Die vis het sy naam gekry weens sy kleur. Dit word tot 70 cm lank en kan tot 8.7 kg weeg. Pienk tot rooi en wit aan die onderkant met 'n kenmerkende donkerrooi vlek aan die punt van die rugvin. Volwasse visse het blou lyn onder die oë. Groot volwasse visse ontwikkel 'n hoë voorkop.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|