Tuis » Taal » Ensiklopedie » Curriebeker
Curriebeker [boodskap #121540] |
Sat, 01 December 2018 17:03 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Curriebeker is 'n jaarlikse sporttrofee wat interprovinsiaal vir rugby, sokker, swem en krieket uitgeloof word.
Dit is in 1889 deur sir Donald Currie geskenk.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:53:19 UTC 2025
|