Tuis » Taal » Ensiklopedie » Creighton
Creighton [boodskap #121528] |
Sat, 01 December 2018 16:10 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Creighton is 'n dorpie naby Ixopo in die suidelike KwaZulu-Natal.
Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 270 (100 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:50 UTC 2025
|