Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cradock
Cradock [boodskap #121521] |
Sa., 01 Desember 2018 15:27 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Cradock is 'n wolsentrum in die Oos-Kaap. Gestig in 1816 en vernoem na goewerneur sir John Cradock. Die Olive Schreiner-huis het 'n uitstalling van Olive Schreiner se werk, 'n boekwinkel en ander geriewe. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 19,476 (5,205 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 14:27:18 UTC 2025
|