Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cookhouse
Cookhouse [boodskap #121514] |
Sat, 01 December 2018 14:47 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Cookhouse is 'n dorp naby Somerset-Oos, Kaapland. Oorspronklik 'n militêre buitepos; so genoem deur die soldate vanweë die warm klimaat. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,100 (620 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:53:18 UTC 2025
|