|
Re: Enige braais in Texas [boodskap #8801 is 'n antwoord op boodskap #8797] |
Vr, 14 Maart 1997 00:00 |
Andre Els
Boodskappe: 4 Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die "Protea Society" mag dalk daar 'n tak hê. Ek is in Atlanta, Georgia, en
weet dat hulle blykbaar hier verteenwoordig is. Ek weet nie waar jy kan
navraag doen nie. Dalk jou plaaslike Biblioteek, Chamber of Commerce... ?
Hennie Mynhardt wrote in article
...
> Hi daar,
>
> Ek bly in Austin, Texas. Weet enige iemand van sosiale funksies hier
> rond ?
>
|
|
|