Colesbergkoppie [boodskap #121498] |
Sa, 01 Desember 2018 11:40 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Colesbergkoppie is 'n heuwel by New Rush (later Kimberley). So genoem omdat 'n geselskap delwers van Colesberg hulleself daar ingerig het. Gedurende die daaropvolgende delwerstormloop is die koppie letterlik weggewerk sodat die bekende Groot Gat vandag op die terrein is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|