Cofimvaba [boodskap #121485] |
Sa, 01 Desember 2018 11:05 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Cofimvaba is 'n dorpie in die Oos-Kaap (voormalige Transkei). Die plek se naam afgelei van 'n Bantoewoord wat letterlike 'druk 'n melksak' beteken, vanweë die goeie melkbeeste. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 500 (160 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|