Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #875] |
Vr, 20 Junie 2003 21:07 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bcvrp4$98i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
>
> (of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)
>
> --
> Powered By Linux Mandrake 9.0
Onthou om gereeld die "minutes" en agenda uit te stuur Andries, dan kan ons
daaroor stry soos elke self respekterende vergadering.
Loirnda
|
|
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #878 is 'n antwoord op boodskap #875] |
Vr, 20 Junie 2003 21:25 |
kloudina
Boodskappe: 1 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Fri, 20 Jun 2003 22:44:54 -0700, "Andries" wrote:
> Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
>
> (of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)
Wie is julle klomp wat so lekker sit en gesels hier?
Kloudina
|
|
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #886 is 'n antwoord op boodskap #878] |
Vr, 20 Junie 2003 21:50 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"kloudina" skryf in boodskap news:tqu6fvogr011n1lkevlneusoq5m3gro90n@4ax.com...
> On Fri, 20 Jun 2003 22:44:54 -0700, "Andries"
> wrote:
>
>> Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
>>
>> (of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)
>
>
> Wie is julle klomp wat so lekker sit en gesels hier?
>
> Kloudina
>
(LOL)
Dit was die ander twee! Dit was nie ek nie! Ek is so bly jy is hier....
Lorinda
|
|
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #887 is 'n antwoord op boodskap #875] |
Vr, 20 Junie 2003 21:52 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bcvuip$aoe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Of is dit speedy/DD wat 'n grappie maak.. Diie Email adres en die naam
> "Kloudina" klop nie..............................
>
> --
Hy het net hulp gaan haal vir die Blitzkrieg..... :-)
Lorinda
|
|
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #889 is 'n antwoord op boodskap #875] |
Vr, 20 Junie 2003 22:02 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bcvvt1$bfg$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Blitzkrieg is die Duitse woord vir Lighting War. "to attack with supprise
> and force."
>
> --
> Powered By Linux Mandrake 9.0
Ja, ek weet. Ek dink dat dit dalk implikasies het vir jou nuwe werk:-)
Onthou, jy moet KARRE steel... Los die army kampe uit....
Lorinda.
|
|
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #892 is 'n antwoord op boodskap #875] |
Vr, 20 Junie 2003 22:14 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Oberbevelhebber der Wehrmacht." skryf in boodskap news:bd00a1$bp9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> .....ek het noga altyd 'n voorliefde gehad vir tanks....
>
> --
Speedy, vat die besigheid terug, 'n monster is gebore....
Lorinda
|
|
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #905 is 'n antwoord op boodskap #875] |
Sa, 21 Junie 2003 06:07 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
LOL.
--
Powered By Linux Mandrake 9.0
"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef3768d$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Andries" wrote in message
| news:bcvrp4$98i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
| >
| > (of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)
| >
| > --
| > Powered By Linux Mandrake 9.0
|
| Onthou om gereeld die "minutes" en agenda uit te stuur Andries, dan kan ons
| daaroor stry soos elke self respekterende vergadering.
|
| Loirnda
|
|
|
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #908 is 'n antwoord op boodskap #878] |
Sa, 21 Junie 2003 06:31 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Gaan weg!!
--
Powered By Linux Mandrake 9.0
"kloudina" skryf in boodskap news:tqu6fvogr011n1lkevlneusoq5m3gro90n@4ax.com...
| On Fri, 20 Jun 2003 22:44:54 -0700, "Andries"
| wrote:
|
| >Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
| >
| >(of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)
|
|
| Wie is julle klomp wat so lekker sit en gesels hier?
|
| Kloudina
|
|
|
|
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #909 is 'n antwoord op boodskap #878] |
Sa, 21 Junie 2003 06:32 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Of is dit speedy/DD wat 'n grappie maak.. Diie Email adres en die naam
"Kloudina" klop nie..............................
--
Powered By Linux Mandrake 9.0
"kloudina" skryf in boodskap news:tqu6fvogr011n1lkevlneusoq5m3gro90n@4ax.com...
| On Fri, 20 Jun 2003 22:44:54 -0700, "Andries"
| wrote:
|
| >Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
| >
| >(of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)
|
|
| Wie is julle klomp wat so lekker sit en gesels hier?
|
| Kloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #916 is 'n antwoord op boodskap #889] |
Sa, 21 Junie 2003 07:02 |
Oberbevelhebber der W
Boodskappe: 4 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
.....ek het noga altyd 'n voorliefde gehad vir tanks....
--
Powered By Linux Mandrake 9.0
"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef38360$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Andries" wrote in message
| news:bcvvt1$bfg$4@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Blitzkrieg is die Duitse woord vir Lighting War. "to attack with supprise
| > and force."
| >
| > --
| > Powered By Linux Mandrake 9.0
|
| Ja, ek weet. Ek dink dat dit dalk implikasies het vir jou nuwe werk:-)
| Onthou, jy moet KARRE steel... Los die army kampe uit....
|
| Lorinda.
|
|
|
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #918 is 'n antwoord op boodskap #892] |
Sa, 21 Junie 2003 07:12 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Toemaar, die land is veilig. min van ons land se wapentuig is in werkende
toestand.
--
Powered By Linux Mandrake 9.0
"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef38617$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Oberbevelhebber der Wehrmacht." wrote in message
| news:bd00a1$bp9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > .....ek het noga altyd 'n voorliefde gehad vir tanks....
| >
| > --
|
| Speedy, vat die besigheid terug, 'n monster is gebore....
|
| Lorinda
|
|
|
|
|
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #931 is 'n antwoord op boodskap #886] |
Sa, 21 Junie 2003 18:48 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 20 Jun 2003 22:50:48 +0100, "Lorinda" wrote:
>
>>
>>> Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
>>>
>>> (of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)
>>
>>
>> Wie is julle klomp wat so lekker sit en gesels hier?
>>
>> Kloudina
>>
>
> Dit was die ander twee! Dit was nie ek nie! Ek is so bly jy is hier....
>
> Lorinda
>
>
SìììììììììSSSIIIIÃÃÃÃ ÃÃÃÃÃÃ!!!!!!!!!!!
|
|
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #939 is 'n antwoord op boodskap #931] |
So, 22 Junie 2003 08:16 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Conzales wrote:
> On Fri, 20 Jun 2003 22:50:48 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>
>>>
>>>> Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
>>>>
>>>> (of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)
>>>
>>>
>>> Wie is julle klomp wat so lekker sit en gesels hier?
>>>
>>> Kloudina
>>>
>>
>
>
>> Dit was die ander twee! Dit was nie ek nie! Ek is so bly jy is hier....
>>
>> Lorinda
>>
>
> SìììììììììSSSIIIIÃÃÃÃ ÃÃÃÃÃÃ!!!!!!!!!!!
>
LOL. Ek kon dit nie help nie, Daar was vrees en agtervolging in die
lug, en ek is maar net 'n vrou:-)
Vlêrmuis sissie
|
|
|