Tuis » Taal » Ensiklopedie » Chirundu
Chirundu [boodskap #121453] |
Sat, 01 December 2018 06:28 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Chirundu is 'n kloof in Zambezirivier in die Lomagundi-distrik van Zimbabwe (Rhodesië). Die rivier word oorspan deur die Otto Beit-brug (moenie verwar met Beitbrug nie). 'n Tweede brug, die Chirundu-brug, wat verkeer in beide rigtings kan hanteer, is in 2002 oopgestel. Die brûe dra verkeer tussen Harare in Zimbabwe en Lusaka in Zambië.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:45 UTC 2025
|