Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Chiromo is 'n rivierhawe in die suidelik deel van Malawi by die sameloop van die Shire- en Ruorivier. Chiromo beteken "samevloeiing van die strome". Die British Cotton Growing Association het 'n depot daar.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.