Tuis » Taal » Ensiklopedie » Chipinge
Chipinge [boodskap #121449] |
Sa., 01 Desember 2018 06:10 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Chipinge (vroeër Chipinga) is 'n dorpie in die oostelike deel van Zimbabwe (Rhodesië), waar Boere-emigrante hulle in die vroeë 1900's gevestig het. Daar naby is groot tee plantasies en ander gewasse word verbou. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,060 (280 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 15:54:05 UTC 2025
|