Chindio [boodskap #121446] |
Vr, 30 November 2018 19:38 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Chindio is 'n klein dorpie in Malawi en aan die noordelike wal van die Zambezi. Dit is die eindpunt van die spoorwegverbinding tussen Mosambiek en Malawi. Bekend vir die brug, een van die langste in die wêreld; geopen in 1935. Gebou deur die Cleveland Bridge and Engineering Co. Ltd. Dit is byna 2.5 myl van punt tot punt.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|