Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Karoofees info
Karoofees info [boodskap #8784] Di, 11 Maart 1997 00:00
Mampoer  is tans af-lyn  Mampoer
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Inligting oor die Klein Karoo Nasionale Kunstefees en die volledige
program is nou op die Net beskikbaar.
Gaan na http://www.karoofees.com
of vat die langer pad as jy sukkel om kontak te maak:
http://www.naspers.co.za en liek op die Karoofees-knoppie

Mampoer
Vorige onderwerp: Karoofees info
Volgende onderwerp: Karoofees info
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:58:08 MGT 2024