Tuis » Taal » Ensiklopedie » Chaka's Rock
Chaka's Rock [boodskap #121433] |
Fri, 30 November 2018 15:07 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Chaka's Rock is 'n kusoord aan die noordkus van Natal, vernoem na die Zoeloekoning (Tsjaka) wat volgens oorlewering sy onderdane van 'n nabygeleë krans laat afgooi het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:48:17 UTC 2025
|