Tuis » Taal » Ensiklopedie » Carltonville
Carltonville [boodskap #121408] |
Thu, 29 November 2018 19:51 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Carltonville (moenie verwar met Carletonville nie) is 'n diamantmynkamp naby Lichtenburg, Wes-Transvaal wat floreer het tydens die spoeldiamant-wedloop van 1924 tot 1926.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:46:32 UTC 2025
|