Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cape Times
Cape Times [boodskap #121405] |
Thu, 29 November 2018 19:22 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Cape Times is 'n oggendblad gestig deur F.Y. St. Leger op 27 Maart 1876 as die eerste dagblad in die land. Een van die vooraanstaande redakteurs was F.E. Garrett, vriend van Cecil John Rhodes.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Skakel: http://www.capetimes.co.za/
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:51 UTC 2025
|