Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Karoofees: info
Karoofees: info [boodskap #8760] Di, 11 Maart 1997 00:00
Mampoer  is tans af-lyn  Mampoer
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Meer besonderhede en die volledige program van die Klein Karoo
Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn is nou op die Net beskikbaar:
http://karoofees.com
As jy sukkel om daar kontak te maak, vat die lang pad:
http://naspers.co.za en klik dan net op die Karoofees-knoppie

Mampoer
Vorige onderwerp: Karoofees: info
Volgende onderwerp: Karoofees: info
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 21:14:55 MGT 2024