Byevreter [boodskap #121377] |
Tue, 27 November 2018 19:26 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die byevreter (familie Meropidae) is 'n helderkleurige voël met lang, dun, gekromde snawel. Vang insekte in die lug, Verskeie soorte kom voor benoorde die Oranjerivier, maar in die suide word die Europese byevreter of bergswawel (Marops api-aster) die meeste aangetref. Dit lyk soos 'n swaeltjie, maar het gepunte stert. Kom in somertye van Europa.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|