Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die byevanger (familie Dicruridae) is 'n redelike groot voël wat in baie dele van Suid-Afrika aangetref word. Algemeen in bosryke distrikte van Swellendam af ooswaarts. Word dikwels gesien waar hy opsigtelik op sy insekprooi sit en wag. Baie lief vir bye wat hy in die vlug vang. Swart vere, breë bek en het gewoonlik 'n gevurkte stert.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.