Burton, Sir William Westbrooke [boodskap #121366] |
Tue, 27 November 2018 18:53 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir William Westbrooke Burton was 'n regter van die Kaapse Hooggeregshof. In 1794 in Daventry, Northamptonshire, gebore. Kom na die Kaap en word in 1827 aangestel as regter van die Kaapse Hooggeregshof. In 1833 verlaat hy die Kaap nadat hy 'n aanstelling in Nu-Suid-Wallis gekry het en daarvandaan gaan hy na Indië. Op 6 Augustus 1888 in Londen oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|