Burtonbrood [boodskap #121364] |
Tue, 27 November 2018 18:37 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Burtonbrood is tydens die Eerste Wêreldoorlog in Suid-Afrika ingestel deur Henry Burton. Om die invoer van koring te verminder het hierdie brood ook mieliemeel bevat. Onkunde deur die bakkers het veroorsaak dat dit 'n mislukking was. Hierdie brood het besparing ten doel gehad. Die latere Bremerbrood se oogmerk was volksgesondhheid.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|