Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Burghersenaat
Burghersenaat [boodskap #121362] Tue, 27 November 2018 18:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Burghersenaat was 'n plaaslike owerheid en geregshof verantwoordelik vir burgerlike sake wat in 1796 deur die Oos-Indiese Kompanjie in Kaapstad ingestel is. Die Burghersenaat het aanvanklik uit sewe lede bestaan, maar dit is later na vyf lede verminder. Die senaat is in 1828 afgeskaf.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Burgersdorp
Volgende onderwerp: Burnham, Frederick Russell
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 20 23:19:52 UTC 2025