Burgers, Petrus W. [boodskap #121359] |
Tue, 27 November 2018 18:26 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Petrus W. Burgers was 'n regter van die Transvaalse Hooggeregshof. Gebore in Graaff-Reinet in 1854. Word in 1882 tot die balie toegelaat en is onmiddellik aangestel as regter van die Transvaalse Hooggeregshof. Dien tot 1886. Word Staatsprokureur in 1893. Oorlede in 1894.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|