Bulwer [boodskap #121351] |
Tue, 27 November 2018 16:18 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bulwer is 'n dorp in Natal. Gestig tydens die dienstermyn van goewerneur sir Henry Bulwer (1875-80) en na hom vernoem. Dit is 'n skaapboerdery en bosbousentrum, 5,177 voet bo seespieël. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 500 (180 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|