Buffelsrivier [boodskap #121344] |
Di, 27 November 2018 06:22 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Buffelsrivier kan na een van die volgende verwys:
1. Rivier in Oos-Kaapland; ontspring in die Amatola-berge en mond in die see by Oos-Londen. King William's Town lê ook aan die Buffelrivier. Die monding is vergroot sodat posbote daarin kan waar. 'n Besondere kenmerk is die 'draai kom' by Oos-Londen. Rivier sowat 75 myl lank.
2. Rivier in Natal, 'n sytak van die Tugela. Het 'n belangrike rol gespeel tydens die Zoeloe-oorlog van 1879.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|