Tuis » Taal » Ensiklopedie » Brukkarosberg
Brukkarosberg [boodskap #121333] |
Mon, 26 November 2018 19:13 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Brukkarosberg is 'n uitgewerkte krater naby Keetmanshoop in Namibië (Suidwes-Afika). Weens sy verlate omgewing is dit in 1929 deur die Smithsonian Institution in Washington gekies as waarnemerspos vir sonuitstraling. Die pos, met dr. C.G. Abbott as hoof, is in 1931 afgetakel.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:48:16 UTC 2025
|