Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Breidbach is 'n dorp naby King William's Town, Kaapland. Gestig deur Duitse setlaars in 1858. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,711 (77 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.