Bosveld-Stollingskompleks [boodskap #121282] |
Sun, 25 November 2018 17:26 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Bosveld-Stollingskompleks is 'n unieke geologiese formasie in Sentraal-Transvaal; die onderwerp van studie deur deskundiges in sowel Suid-Afrika as oorsee. Strek byna 480 km (300 myl) van oos na wes en is 'n paar kilometer wyd. Hierdie "Lopolith" soos dit genoem word (van die Grieks 'lopos', 'n kom) is deur die bekende geoloog, dr. A.L. du Toit, bestempel as een van die merkwaardigste geologiese verskynsels in die hele wêreld.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|