Bosman, Joseph Jacobus [boodskap #121278] |
Sun, 25 November 2018 15:46 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Joseph Jacobus Bosman was 'n Suid-Afrikaanse bankier en stigter van Volkskas. In 1895 in Rustenburg gebore. Hy het sy loopbaan as winkelklerk begin en later in 'n bank gewerk. In 1934 het hy daarin geslaag om die Volkskas Ko-op. Bpk. te stig, wat ontwikkel het tot een van die belangrikste instellings in Suid-Afrika. Hoofsaaklik onder Afrikaner-beheer. Oorlede in Junie 1952.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|