Borgkorst, Jakob [boodskap #121269] |
Sun, 25 November 2018 11:17 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jakob Borgkorst was 'n vroeë Kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop. Het Cornelis van Quaelbergen in 1668 opgevolg. Ly aan swak gesondheid en laat die meeste van die administrasie oor aan ondergeskiktes. Moedig ontdekkingstogte na die binneland aan. Keer terug na Holland in 1670.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|