Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Border is 'n dorp naby Warrenton, Kaapprovinsie. Die dorp het hierdie naam gekry omdat dit naby die grens geleë is. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 950 (600 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.